>> Download the latest Awareness Publishing Book Catalogue


Geldsake-reeks
Stel van 6 boeke 25-32pp
[Reeks ISBN 978-1-77008-660-9]

n Stel gellustreerde volkleurleesboeke wat n inleiding tot geld en die bankwese in Suid-Afrika gee. Die boeke dek onderwerpe soos die geskiedenis van geld, die opstel van n begroting, verstandige besteding, die belangrikheid van spaargeld en die voordele daarvan om geld in n bank te hou. Die reeks help die lesers ook om die bankstelsel te verstaan en verduidelik hoe om n bankrekening oop te maak, die gebruik van bankkaarte en OTMe, en tegnologie soos slimfoontoepassings.

| Maak n bankrekening oop | Kontant en kitsbanke |
| Bestuur jou geld | Koop slim | Hoe werk n bank? |
| Hoe werk n bankkaart? |

English | Afrikaans

 

Bestel hierdie reeks nou >>


Maak n bankrekening oop

ISBN 978-1-77008-661-6

[28pp]

In Maak n bankrekening oop word verduidelik waarom dit voordelig is om n bankrekening te h. Verskillende soorte bankrekeninge word beskryf en daar word verduidelik hoe hierdie rekeninge werk. Die lesers word ook bekend gestel aan debietkaarte, kredietkaarte en tjeks, en tegnologie soos slimfoon-banktoepassings word beskryf.

Gillian Houghton

>> Begin hierdie boek
aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Waarom sit ons geld in n bankrekening?

  • Verskillende soorte bankrekeninge

  • Hoe werk n bankrekening?

  • Debietkaarte, tjekboeke en kredietkaarte

  • Hoe trek n mens geld?

  • Bly op die hoogte van jou rekening

  • Slimfoon-banktoepassings

  • Kies n bank

  • Maak jou rekening oop

  • Werk slim met jou geld

  • Woordelys

  • Register


Kontant en kitsbanke

ISBN 978-1-77008-662-3

[28pp]

Kontant en kitsbanke word n kort oorsig gegee van die geskiedenis van geld, en word verduidelik hoe munte en geldnote in gebruik gekom het. Daar word ook verduidelik hoe kitsbanke werk en hoe om kontant in n kitsbank te deponeer of kontant daaruit te onttrek.

Gillian Houghton

>> Begin hierdie boek
aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Kom ons gesels oor kontant

  • Wat is kontant?

  • n Kort geskiedenis van geld

  • Die eerste munte en note

  • Geldfabriek!

  • Optelsomme

  • Wat is n kitsbank?

  • Kitsbankkaarte

  • Hoe werk n kitsbank?

  • Gebruik n kitsbank s

  • Bly veilig!

  • Woordelys

  • Register


Bestuur jou geld

ISBN 978-1-77008-663-0

[27pp]

In Bestuur jou geld word verduidelik hoe belangrik dit is om te spaar en hoe om n begroting op te stel. Daar word gesels oor maniere waarop n mens geld kan verdien, hoe n mens jou geld slim kan bestee en hoe jy jou spaargeld kan bank.

Gillian Houghton

>> Begin hierdie boek
aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Voor jy geld uitgee

  • Wat is jou doelwit?

  • n Begroting

  • Gebruik jou begroting om te beplan

  • Wat is jou uitgawes?

  • Ken jou koopgewoontes

  • Hoe verdien n mens geld?

  • Verdien jou eie geld

  • Bank jou geld

  • Bestee jou geld verstandig

  • Woordelys

  • Register


Koop slim

ISBN 978-1-77008-664-7

[25pp]

In Koop slim word verduidelik hoe ondernemings meeding om klante te lok en word verbruikers gewys hoe hulle moet onderskei tussen goedere wat hulle nodig het en goedere wat hulle begeer. In die boek word die verskil tussen goedere en dienste ook verduidelik en word verbruikers gewys hoe om waarde vir hulle geld te kry.

Gillian Houghton

>> Begin hierdie boek
aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Koop my!

  • Ek het dit nodig! Ek begeer dit!

  • Behoeftes kom eerste

  • Werk om geld te verdien

  • Verkoop goedere

  • Lewer n diens

  • Produsente

  • Verbruikers het n keuse

  • Wat is waarde?

  • Woordelys

  • Register
     


Hoe werk n bank?

ISBN 978-1-77008-665-4

[29pp]

In Hoe werk n bank? word verduidelik wat n bank is. Verskillende soorte banke en bankdienste word beskryf, asook die rol van die Reserwebank. Daar word verduidelik hoe spaar- en tjekrekeninge werk en gewys hoe saamgestelde rente n mens se spaargeld laat groei. 

Gillian Houghton

>> Begin hierdie boek
aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Wat is n bank?

  • Banke in Suid-Afrika

  • Wat is rente?

  • Wat is saamgestelde rente?

  • Hoe maak banke wins?

  • Wie werk in n bank?

  • Pas jou geld op

  • Tjek asseblief!

  • Begin spaar!

  • Die Reserwebank

  • So veilig soos die bank!

  • Woordelys

  • Register


Hoe werk n bankkaart?

ISBN 978-1-77008-666-1

[32pp]

In Hoe werk n bankkaart? word die verskil tussen debiet- en kredietkaarte beskryf, word die kenmerke van n bankkaart gewys en word verduidelik hoe om die kaart veilig te hou. Daar is ook inligting oor bankkrediet, en oor die manier waarop saamgestelde rente n lener se skuld al groter maak..

Gillian Houghton

>> Begin hierdie boek
aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Kontant of n kaart?

  • So kry mens n debietkaart

  • Kom ons kyk na debietkaarte

  • Gebruik n debietkaart s

  • Wat is krediet?

  • Wat is n kredietkaart?

  • Wat is rente?

  • Wat is saamgestelde rente?

  • Tyd om iets terug te kry!

  • Waarom banke vir mense kaarte gee

  • Wie kan krediet kry?

  • Hou jou kaart veilig

  • Woordelys

  • Register


 

Copyright Awareness Publishing. All rights reserved.