>> Download the 2014 Book catalogue here


Ons land, Suid Afrika
Stel van 7 boeke 28-48 pp  
[Reeks ISBN 978-1-77008-425-4]

| Nasionale simbole | Die vlagDie landswapen | Openbare vakansiedae
| Die volkslied | Geld | My land, my tuiste

 

 

English | Afrikaans

Bestel hierdie reeks nou >>


Nasionale simbole

ISBN 978-1-77008-426-1

n Basiese inleiding tot enkele van Suid-Afrika se amptelike en nie amptelike nasionale simbole.

Hierdie boek sluit ook n vasvra in, asook voorstelle vir  leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word. 
[40pp]

Lynn Barnes

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vasvra

  • Watter land is dit?

  • Simbole

  • Nasionale simbole

  • Die Nuwe Suid-Afrika

  • Suid-Afrika se nasionale simbole

  • Die nasionale dier

  • Die nasionale vol

  • Die nasionale vis

  • Die nasionale blom

  • Die nasionale boom

  • n Baie spesiale man

  • n Beroemde berg

  • Natuurlewe en natuurreservate

  • Wat het jy geleer?

  • Woordelys

  • Riglyne vir onderwysers

  • Register


Die vlag

ISBN 978-1-77008-427-8

n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se landsvlag, insluitende n beskrywing van die vlag, rels vir die gebruik van die vlag en instruksies om die vlag te teken.

Hierdie boek sluit ook n vasvra in, asook voorstelle vir  leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[36pp]

Lynn Barnes

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vasvra

  • Trots Suid-Afrikaans

  • n Nuwe vlag vir n nuwe Suid-Afrika

  • Net betyds!

  • Helder, kleurvol en pragtig

  • Die vlag op reis

  • Toon respek vir die vlag

  • Laat die vlag by die skool wapper

  • Die vlag word gehys

  • Die vlag word gestryk

  • n Beskrywing van die vlag

  • Hoe om die Suid-Afrikaanse vlag te teken

  • Wat het jy geleer?

  • Woordelys

  • Riglyne vir onderwysers

  • Register


Die landswapen

ISBN 978-1-77008-428-5

n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se landswapen. 

Hierdie boek sluit ook n vasvra in, asook voorstelle vir  leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[32pp]

Lynn Barnes

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vasvra

  • Heraldiek

  • n Landswapen

  • Die dele van n wapen

  • Suid-Afrika se landswapen

  • Die sentrale skild

  • Rondom die skild

  • Bokant die skild

  • Onderkant die skild

  • Die Buro vir Heraldiek

  • Wat het jy geleer?

  • Woordelys

  • Riglyne vir onderwysers

  • Register


Openbare vakansiedae

ISBN 978-1-77008-429-2

n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se openbare vakansiedae. 

Hierdie boek sluit ook n vasvra in, asook voorstelle vir  leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[36pp]

Lynn Barnes

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vasvra

  • Openbare vakansiedae

  • Nuwejaarsdag

  • Menseregtedag

  • Vryheidsdag

  • Goeie Vrydag en Gesinsdag

  • Werkersdag

  • Jeugdag

  • Vrouedag

  • Erfenisdag

  • Versoeningsdag

  • Kersdag en Welwillendheidsdag

  • Suid-Afrika se openbare vakansiedae

  • Wat het jy geleer?

  • Woordelys

  • Riglyne vir onderwysers

  • Register


Die volkslied

ISBN 978-1-77008-430-8

n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se volkslied, Nkosi sikelel iAfrika.

Hierdie boek sluit ook n vasvra in, asook voorstelle vir  leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[28pp]

Lynn Barnes

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vasvra

  • n Spesiale lied vir alle Suid-Afrikaners

  • Die woorde van die volkslied

  • Verskillende volksliedere

  • Nog n lied

  • n Verdeelde land

  • Die wreld word verkeerd bewys

  • Twee belangrike woorde

  • Twee liedere word een

  • Wat het jy geleer?

  • Woordelys

  • Riglyne vir onderwysers

  • Register


Geld

ISBN 978-1-77008-431-5

n Basiese inleiding tot Suid-Afrika se geld, insluitende n beskrywing van die verskillende munte en banknote wat in gebruik is, en enkele van hulle sekuriteitskenmerke.

Hierdie boek sluit ook n vasvra in, asook voorstelle vir  leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word.
[48pp]

Lynn Barnes

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vasvra

  • Wat is geld?

  • Voordat daar geld was

  • Die begin van geld

  • Suid-Afrikaanse geld

  • Munte

  • Hoe munte gemaak word

  • Die ontwerp van nuwe munte

  • Die munte wat tans gebruik word

  • Die rooi muntreeks

  • Die geel muntreeks

  • Die wit muntreeks

  • n Nuwe R5-munt

  • Woorde en tale op munte

  • Banknote

  • Die Groot Vyf-reeks

  • Sekuriteitskenmerke

  • Nog sekuriteitskenmerke

  • Wat het jy geleer?

  • Woordelys

  • Riglyne vir onderwysers

  • Register


My land, my tuiste

ISBN 978-1-77008-432-2

n Algemene inleiding tot die land Suid-Afrika, insluitende sy geografiese ligging, mense, tale, weer, hulpbronne en vervoer, asook enkele van die dinge waarvoor die land beroemd is.

Hierdie boek sluit ook n vasvra in, asook voorstelle vir  leerders-
aktiwiteite wat betrekking het op die onderwerp wat in die boek behandel word. Daar is verder ook riglyne vir onderwysers oor hoe die boek in die klaskamer gebruik kan word. 
[40pp]

Lynn Barnes

>> Begin hierdie boek aanlyn lees

Bestel hierdie reeks nou >>

Inhoud

  • Vasvra

  • Waar op aarde is Suid-Afrika?

  • Suid-Afrika se bure

  • Die mense van Suid-Afrika

  • Tale

  • Die weer

  • Welvaart

  • Die Nuwe Suid-Afrika

  • Vervoer

  • Beroemde eerstes hartoorplanting op n mens

  • Beroemde eerstes na die piek van Berg Everest, en meer

  • Beroemde eerstes die eerste Afrikaan in die ruimte

  • Beroemde eerstes Suid-Afrikaanse uitvindings

  • Wat het jy geleer?

  • Woordelys

  • Riglyne vir onderwysers

  • Register